Sunday 24 July 2016

Lihan van Jaarsveld word een


Was weer vir 'n kuier by die van Jaarsveld's. Hoe oulik is die uitrustings nie?

Lihan is glad nie skaam vir 'n eenjarige nie en so maklik om af te neem. Sy boetie, Adriaan,
en sussie, Klara, is baie erg oor hom - so dat ons moes aandag af trek vir 'n paar foto's alleen!
Ons het na die tyd vinnig by Ouma se huis gaan kuier saam hul niggie, Nieke.

Wens kon by die partytjie wees!

© Grafiac 2011 – present. All Rights Reserved - Images in this album or any part of the images, may not be used, reproduced, copied or dissimulated in any manner without prior written permission.





































No comments:

Post a Comment